Search form

Deuteronomium 5:27

27Moses, jý moet nader gaan en gaan luister na wat ons God die Here sê. En dan moet jý vir ons alles sê wat ons God die Here vir jou gesê het. Ons sal gehoorsaam wees en doen wat Hy sê.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index