Search form

Deuteronomium 5:31

31Maar jy moet hier by My bly sodat Ek vir jou al die gebooie en die wette kan gee wat jy vir hulle moet leer. Hulle moet dit doen in die land wat Ek vir hulle gee om dit vir hulleself te vat.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index