Search form

Deuteronomium 6:18

18julle moet die dinge doen wat reg en goed is, die dinge waarvan die Here hou. Dan sal dit goed gaan met julle en julle sal die goeie land gaan vat wat die Here vir julle voorvaders belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index