Search form

Deuteronomium 6:21

21“Dan moet julle vir julle kinders sê: ‘Ons was die farao se slawe in Egipte, maar die Here het ons uit Egipte gebring met sy groot krag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index