Search form

Deuteronomium 6:24

24Hy het toe gesê ons moet doen wat al hierdie wette sê, ons moet ons God die Here dien, sodat dit altyd goed sal gaan met ons en sodat ons kan aanhou lewe, soos vandag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index