Search form

Deuteronomium 7:1

Die Israeliete is die gewyde volk van die Here

1Moses het gesê: “Julle God die Here sal julle bring na die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat. Hy sal baie volke wegjaag om plek te maak vir julle, sewe volke wat meer is as julle en wat sterker is. Dit is die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index