Search form

Deuteronomium 7:13

13Hy sal lief wees vir julle en Hy sal julle seën. Hy sal julle baie laat word, julle sal baie kinders kry. Hy sal vir julle groot koring-oeste, baie wyn en olyf-olie gee, en ook baie kalwers en baie lammers. Hy sal dit alles vir julle doen in die land wat Hy vir julle voorvaders belowe het om vir julle te gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index