15Die Here sal keer sodat julle nie siek word nie, julle sal nie een van die slegte siektes van Egipte kry nie. Die Here sal daardie siektes nie by julle bring nie, Hy sal dit bring by die mense wat vir julle haat.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.