Search form

Deuteronomium 7:16

16Julle sal al die volke oorwin en doodmaak wat julle God die Here vir julle gee, julle sal nie jammer wees vir hulle nie. Julle moenie hulle gode dien nie, want dan sal julle in ’n vangstrik val.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index