Search form

Deuteronomium 7:23

23Maar julle God die Here sal julle laat wen teen daardie mense, en hulle sal baie bang word. Hulle sal nie weet wat om te doen nie, totdat julle hulle almal doodgemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index