Search form

Deuteronomium 7:24

24Die Here sal julle laat wen teen hulle konings, en niemand op die aarde sal die name van daardie konings onthou nie. Niemand sal kan aanhou om teen julle oorlog te maak nie, julle sal hulle almal doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index