Search form

Deuteronomium 7:26

26Daar is dinge wat die Here haat, julle moenie dit in julle huise bring nie, want dan sal julle ook sterf. Julle moet daardie dinge haat en los, julle moet daardie dinge verwoes.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index