Search form

Deuteronomium 7:4

4As julle dit doen, dan sal julle kinders ophou om die Here te dien en hulle sal ander gode dien. En dan sal die Here kwaad word vir julle en Hy sal julle almal vinnig laat sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index