Search form

Deuteronomium 8:19

19As julle nou regtig julle God die Here vergeet en julle gaan dien ander gode en julle buig voor hulle, dan waarsku ek nou vir julle: Julle sal almal sterf, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index