Search form

Deuteronomium 8:7

7Want julle God die Here bring julle na ’n goeie land. Dit is ’n land waar daar baie water is, daar is riviere en fonteine en diep water wat uit die berge én uit die valleie kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index