Search form

Deuteronomium 9:1

Die Israeliete is hardkoppige mense

1Moses het gesê: “Israeliete, julle moet luister! Julle gaan vandag deur die Jordaan-rivier om die land te gaan vat van volke wat groter en sterker is as julle. In daardie land is daar stede wat sterk en hoë mure het, die mure is so hoog soos die hemel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index