Search form

Deuteronomium 9:14

14Jy moet My los, Ek wil hulle almal doodmaak sodat niemand op die aarde hulle naam sal onthou nie. Dan sal Ek jou nageslag ’n volk maak wat sterker en meer is as hulle.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index