Search form

Deuteronomium 9:15

15“Ek het teruggegaan en ek het afgekom van die berg. Die berg het gebrand, en ek het die twee plat klippe in my hande gehou, die klippe waarop die verbond geskryf was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index