Search form

Deuteronomium 9:18

18Ek het voor die Here gaan lê, soos ek voorheen gedoen het. Ek het 40 dae en 40 nagte voor Hom gelê, ek het niks geëet of gedrink nie. Ek het dit gedoen oor die sonde wat julle gedoen het, die slegte ding wat julle gedoen het teen die Here om Hom te terg en kwaad te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index