Search form

Deuteronomium 9:2

2En daar is groot en lang mense, die Enak-mense. Julle weet van hulle en julle het self gehoor dat mense sê: ‘Wie kan oorlog maak teen die Enak-mense? Niemand.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index