Search form

Deuteronomium 9:21

21Julle het groot sonde gedoen toe julle die kalfbeeld gemaak het, maar ek het die beeld gevat en verbrand en fyngestamp. Ek het dit gemaal totdat dit poeier was, en ek het die poeier gegooi in die riviertjie wat afkom teen die berg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index