Search form

Deuteronomium 9:25

25Ek het toe weer voor die Here gaan lê, ek het 40 dae en 40 nagte lank voor Hom gelê, want die Here het gesê Hy wil julle almal doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index