Search form

Deuteronomium 9:26

26Ek het tot die Here gebid en gevra: ‘Here, my Here, U moenie u volk almal doodmaak nie, hulle is u volk. U het hulle vir Uself losgekoop en U het hulle met u groot krag uit Egipte gebring, U is groot.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index