Search form

Deuteronomium 9:28

28As U hulle laat sterf, dan sal die mense van die land waaruit U ons gebring het, sê: “Die Here kon hulle nie bring na die land wat Hy vir hulle belowe het nie, en Hy het hulle uitgebring om hulle in die woestyn te laat sterf omdat Hy hulle haat.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index