Search form

Deuteronomium 9:3

3“Maar julle moet vandag weet dat dit julle God die Here is wat voor julle deur die rivier sal gaan, en Hy is soos ’n vuur wat brand. Dit is Hy wat die Enak-mense sal oorwin. Hy sal hulle voor julle verneder, Hy sal hulle wegjaag en Hy sal hulle vinnig laat verdwyn. Dit het die Here vir julle belowe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index