Search form

Deuteronomium 9:4

4Julle God die Here sal hulle wegjaag om plek te maak vir julle, maar dan moet julle nie dink dat die Here julle gebring het om hierdie land vir julleself te vat omdat julle reg gelewe het nie. Nee, hierdie volke het verkeerd gedoen, en daarom sal die Here hulle wegjaag om plek te maak vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index