Search form

Deuteronomium 9:6

6Julle moet dit weet, die Here gee hierdie goeie land vir julle sodat julle dit vir julleself kan vat, maar Hy doen dit nie omdat julle reg gedoen het nie, want julle is ’n hardkoppige volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index