7Julle moenie vergeet nie, julle moet onthou dat julle vir julle God die Here kwaad gemaak het in die woestyn. Julle was opstandig teen die Here, van daardie dag af toe julle uit die land Egipte gekom het totdat julle op hierdie plek aangekom het.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.