Search form

Deuteronomium 9:9

9Ek het teen die berg opgegaan om die plat klippe te kry, die klippe waarop die Here die verbond geskryf het wat Hy met julle gemaak het. Ek het 40 dae en 40 nagte lank op die berg gebly, en ek het niks geëet of gedrink nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index