Search form

Prediker 1:13

13Ek het hard probeer om met wysheid te kyk na alles wat die mense in hierdie wêreld doen, ek het probeer om dit te ondersoek. Dit is ’n swaar werk wat God vir die mense gegee het om te doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index