Search form

Prediker 1:16

16Ek het gedink dat ek baie wysheid gekry het, meer wysheid as almal wat voor my oor Jerusalem regeer het. Ek het baie wysheid gekry en ek weet baie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index