Search form

Prediker 10:12

Wanneer ’n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself

12Wanneer ’n wyse mens praat, dan is mense vriendelik met hom, maar wanneer ’n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index