Search form

Prediker 10:20

20Jy moenie die koning vervloek nie, jy moet nooit dink om dit te doen nie. Jy moenie ’n ryk mens vervloek nie, ook nie as jy alleen in jou slaapkamer is nie. Hoekom? Want ’n voëltjie kan gaan vertel wat jy gesê het, enige iets wat vlieg, kan dit vir hom gaan sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index