Search form

Prediker 10:3

3Ook wanneer die dwaas

op ’n pad loop,

dan kan mense sien dat hy

nie verstand het nie,

hy wys vir almal dat hy

’n dwaas is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index