Search form

Prediker 11:3

3Wanneer die wolke vol water is, dan reën dit op die aarde totdat die wolke leeg is. Wanneer ’n boom val, dan bly die boom lê daar waar dit geval het, dit maak nie saak of dit na die noorde of na die suide val nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index