Search form

Prediker 11:5

5Jy weet nie hoe die wind sal waai nie en jy weet nie hoe die bene van ’n baba in die liggaam van ’n swanger vrou kom nie. Dit is dieselfde: Jy weet nie wat God sal doen nie, God wat alles maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index