Search form

Prediker 11:8

8Ja, as ’n mens lank lewe, dan moet hy elke jaar van sy lewe geniet, maar hy moet daaraan dink dat die donker tyd ook lank sal wees, die tyd wanneer hy dood sal wees. Alles wat later kom, sal nie reg wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index