Search form

Prediker 11:9

9Jongmens, jy moet die lewe geniet terwyl jy nog ’n kind is, dit moet vir jou lekker wees om jonk te wees. Jy moet doen wat jy graag wil doen, maar jy moet onthou dat God jou sal oordeel oor alles wat jy doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index