Search form

Prediker 12:5

5Daar sal dae kom wanneer jy bang is vir hoë plekke

en vir dinge wat in jou pad is.

Daar sal ’n tyd kom wanneer jou hare wit is

soos die blomme van ’n amandelboom,

’n tyd wanneer jy sukkel om te loop,

en daar niks is wat help om jou lus te maak vir seks nie,

’n tyd wanneer jy sterf,

en wanneer die mense wat oor jou moet rou,

op die strate bymekaarkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index