Search form

Prediker 2:12

’n Wyse mens sterf ook soos ’n dwaas

12Ek het gedink ek wil uitvind hoe dit is om wysheid te hê en hoe dit is om ’n dwaas te wees. Ek wou weet of die persoon wat ná my koning sal word, iets sal kan doen wat ek nie gedoen het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index