Search form

Prediker 2:23

23So ’n mens het elke dag pyn, hy geniet niks wat hy doen nie, hy rus ook nie in die nag nie. Ook dít is nie soos dit moet wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index