Search form

Prediker 2:26

26God gee wysheid vir die mense van wie Hy hou. Hy leer vir hulle wat om te doen en Hy laat hulle die lewe geniet. Maar God gee vir die sondaars die werk om goed bymekaar te maak, en dan gee God daardie goed vir die mense van wie Hy hou. Ook dít is nie soos dit moet wees nie. Mense jaag wind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index