Search form

Prediker 2:3

3Toe het ek gedink dat ek moet kyk wat gebeur wanneer ek baie wyn drink en probeer om ’n dwaas te wees. Ek wou probeer om ’n dwaas te wees, maar ek wou nie my wysheid verloor nie. Ek wou uitvind wat goed is vir mense en wat hulle moet doen terwyl hulle lewe in hierdie wêreld.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index