Search form

Prediker 4:12

12Iemand kan een persoon aanval en hom oorwin, maar hy kan nie twee persone oorwin nie. Dit is soos wanneer ’n mens drie toue neem en een dik tou daarvan maak, daardie tou sal nie maklik breek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index