Search form

Prediker 5:17

’n Present van God

17Maar ek het ook iets gesien wat goed is: Dit is lekker om te eet en te drink en goeie dinge te geniet wanneer ’n mens sy hele lewe lank hard werk in hierdie wêreld. Dit is iets wat God vir hom gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index