Search form

Prediker 6:8

8Party mense het miskien wysheid, maar dit gaan nie beter met hulle as met dwase nie. En dit gaan ook nie beter met die arm mens wat weet hoe om reg te lewe tussen ander mense nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index