Search form

Prediker 7:1

As God iets krom gemaak het, dan kan niemand dit reguit maak nie

1Dit is goed om lekkerruik-olie te gebruik,

maar dit is beter wanneer mense jou respekteer.

Die dag toe jy gebore is, was ’n goeie dag,

maar die dag wanneer jy sal sterf, sal ’n beter dag wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index