Search form

Prediker 7:15

Jy moenie probeer om te baie regverdig te wees nie

15My lewe beteken niks, maar ek het alles gesien. Ek het gesien dat ’n persoon reg lewe en dat hy sterf terwyl hy reg lewe, en ek het gesien dat iemand verkeerd doen, maar dat hy lank lewe terwyl hy slegte dinge doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index