Search form

Prediker 7:2

2Dit is goed om na ’n huis te gaan waar die mense feesvier,

maar dit is beter om na ’n huis te gaan waar die mense rou.

Want al die mense moet sterf,

en die mense wat lewe, moet dit onthou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index