Search form

Prediker 7:25

25Ek het hard probeer om te weet en te soek en te kyk of ek wysheid kan kry en of ek dinge kan ken. Ek wou weet of ’n mens ’n dwaas is wanneer hy verkeerd doen en of ’n mens mal is wanneer hy dwase dinge doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index